Louis Zorich
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Louis Zorich | |
Geboorte | 12 Februarie 1924 |
---|---|
Sterfte | 30 Januarie 2018 (op 93) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Louis Zorich (12 Februarie 1924 – 30 Januarie 2018) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Fiddler on the Roof (1971), The Muppets Take Manhattan (1984), en Detachment (2011), en in die televisiereeks Mad About You (1992).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1971: Fiddler on the Roof
- 1974: Sunday in the Country
- 1984: The Muppets Take Manhattan
- 2004: A Hole in One
- 2009: Run It
- 2011: Detachment
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1959: Hudson's Bay
- 1991: Brooklyn Bridge
- 1992: Mad About You
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1958: The Double Cure
- 1973: The Karen Valentine Show