Louisa Krause
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Louisa Krause | |
Geboortenaam | Louisa Noel Krause |
---|---|
Geboorte | 20 Mei 1986 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Louisa Krause (gebore 20 Mei 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Young Adult (2011), King Kelly (2012), en Jane Wants a Boyfriend (2015), en in die televisiereeks Billions (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: Toe to Toe
- 2011: Young Adult
- 2012: King Kelly
- 2013: Bluebird
- 2014: The Heart Machine
- 2015: Jane Wants a Boyfriend
- 2015: The Abandoned
- 2015: Ava's Possessions
- 2015: Bare
- 2016: Donald Cried
- 2016: We've Forgotten More Than We Ever Knew
- 2016: The Great & The Small
- 2017: Woman Walks Ahead
- 2017: New Money
- 2017: The Super
- Nebraska Horizon
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2016: Billions
- 2016: The Girlfriend Experience