Majandra Delfino
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Majandra Delfino | |
Geboortenaam | Maria Alejandra Delfino |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Majandra Delfino (gebore 20 Februarie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Zeus and Roxanne (1997) en Life as We Know It (2010), en in die televisiereeks Roswell (1999).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1997: Zeus and Roxanne
- 1999: The Secret Life of Girls
- 2003: Reeseville
- 2010: Life as We Know It
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1997: The Tony Danza Show
- 1999: Roswell
- 1999: Katie Joplin
- 2007: Quarterlife
- 2011: State of Georgia
- 2014: Friends with Better Lives
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Celeste in the City
- 2009: Pulling
- 2009: Web of Lies
- 2012: Family Trap
- 2013: The Farm
- 2015: Nerd Herd