Marjorie Bennett
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Marjorie Bennett | |
Geboorte | 15 Januarie 1896 |
---|---|
Sterfte | 14 Junie 1982 (op 86) |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1917–1980 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marjorie Bennett (15 Januarie 1896 – 14 Junie 1982) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Limelight (1952), 101 Dalmatians (1961), What Ever Happened to Baby Jane? (1962), en Mary Poppins (1964).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1917: The Girl, Glory
- 1918: Hugon, the Mighty
- 1918: The Midnight Patrol
- 1918: Naughty, Naughty!
- 1952: Limelight
- 1961: 101 Dalmatians
- 1962: What Ever Happened to Baby Jane?
- 1964: Mary Poppins
- 1968: Creature of Comfort
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1957: The Thin Man
- 1976: Good Heavens
- 1976: Jigsaw John
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1961: My Darling Judge