Mia Maria Back
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mia Maria Back | |
Geboorte | 12 Julie 1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mia Maria Back (gebore 12 Julie 1982) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Biggest Heroes (1996) en R (2010), en in die televisiereeks Hvide løgne (1998).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1996: The Biggest Heroes
- 2010: R
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1998: Hvide løgne
- 1999: Finn'sk fjernsyn
- 1999: SexOrama