Moe Dunford
Voorkoms
Moe Dunford | |
Geboortenaam | Maurice Dunford |
---|---|
Geboorte | 11 Desember 1987 |
Nasionaliteit | Iers |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Moe Dunford (gebore 11 Desember 1987) is 'n Ierse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Patrick's Day (2014) en The Dig (2018), en in die televisiereeks Vikings (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2007: The Hidden
- 2014: Patrick's Day
- 2016: The Flag
- 2017: Michael Inside
- 2018: The Dig
- 2018: Metal Heart
- 2018: Rosie
- 2019: Dark Lies the Island
- 2020: I AM PATRICK
- The Texas Chainsaw Massacre
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2010: An Crisis
- 2013: Vikings
- 2014: Out & About in the UK
- 2016: Beyond the Lens
- 2019: Dublin Murders