Mystery Jets
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mystery Jets | |
---|---|
Oorsprong | Eel Pie Island, Twickenham, Londen, Engeland (VK) |
Genres | Indierock |
Etikette | Rough Trade |
Webwerf | www.mysteryjets.com |
Lede | Blaine Harrison William Rees Kai Fish Kapil Trivedi Henry Harrison |
Gewese lede | Tamara Pearce-Higgins |
Mystery Jets is 'n Engelse musiekgroep vanuit Eel Pie Island in Twickenham, Londen, Engeland.[1] Twee van die groep se albums het die Verenigde Koninkrykse albumranglyste behaal: Making Dens het die 32ste posisie en Twenty One die 42ste posisie behaal.[2]
Diskografie
[wysig | wysig bron]- Making Dens (6 Maart 2006, 679 Recordings)
- Zootime (8 Mei 2007, VSA-uitgawe, Dim Mak Recordings)
- Twenty One (24 Maart 2008, 679 Recordings)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Mystery Jets op Freshly Squeezed (onderhoud)" (in Engels). YouTube. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Oktober 2014. Besoek op 7 Mei 2008.
- ↑ Zobbel (16 Junie 2007). "Chart Log UK". Zobbel. Besoek op 3 September 2008.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webwerf (en)
- MySpace-profiel (en)
- Onderhoud met Subculture-tydskrif, April 2007 (en)
- Onderhoud en foto's, Oktober 2006 (en)
- Onderhoud op fender.co.uk Geargiveer 8 April 2009 op Wayback Machine (en)
- Onderhoud met Blaine en Henry Harrison deur The Times, Februarie 2006 (en)
- Onderhoud met The Times, Januarie 2006 (en)
- Onderhoud op ukmusic.com, Desember 2005 Geargiveer 9 Desember 2007 op Wayback Machine (en)
- Mystery Jets-resensies by Daily Music Guide (en)
- Hoor Mystery Jets op die Low Slung-potgooi[dooie skakel] (en)