Odd Aalen
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Odd Olai Aalen (gebore 6 Mei 1947, in Oslo) is 'n Noorse statistikus en 'n professor in die Departement Biostatistiek aan die Instituut van Basiese Mediese Wetenskappe by die Universiteit van Oslo.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Odd Aalen Olai. URL besoek op 3 January 2011.