Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

Paroniem

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Paronieme is woorde wat dieselfde stam het, maar in vorm en betekenis verskil.

Voorbeelde

[wysig | wysig bron]

Voorbeelde van paronieme:

  • mens (stam)
    • bomenslike
    • onmenslike
    • menslik
    • mense
    • mens
  • kind (stam)
    • kinderlik
    • kinderagtig
    • kinds
  • geld (stam)
    • geldelike
    • geldige