Paul Eddington
Voorkoms
Paul Eddington | |
Geboorte | 18 Junie 1927 |
---|---|
Sterfte | 4 November 1995 (op 68) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Paul Eddington (18 Junie 1927 – 4 November 1995) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Good Neighbors (1975), Yes Minister (1980), Let There Be Love (1982), en Yes, Prime Minister (1986).
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 1960: The Man Who Was Nobody
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 1955: The Adventures of Robin Hood
- 1957: Kenilworth
- 1960: The Days of Vengeance
- 1968: Frontier
- 1969: Special Branch
- 1971: Hine
- 1971: Suspicion
- 1975: Good Neighbors
- 1980: Yes Minister
- 1982: Let There Be Love
- 1985: Alice in Wonderland
- 1986: Yes, Prime Minister
Televisierolprente[wysig | wysig bron]
- 1957: The First Mrs. Fraser
- 1958: Shut Out the Night
- 1982: Outside Edge
- 1984: Hay Fever
- 1986: Miss Marple: The Murder at the Vicarage
- 1995: The Adventures of Mole
- 1996: The Adventures of Toad