Peter Haskell
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Peter Haskell | |
Geboortenaam | Peter Abraham Haskell |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1964–2009 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Peter Haskell (15 Oktober 1934 – 12 April 2010) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Child's Play 2 (1990) en Child's Play 3 (1991), en in die televisiereekse Bracken's World (1969) en Rich Man, Poor Man - Book II (1976).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1966: Passages from James Joyce's Finnegans Wake
- 1974: Christina
- 1974: The Legend of Earl Durand
- 1982: Forty Days of Musa Dagh
- 1989: Riding the Edge
- 1990: Child's Play 2
- 1991: Child's Play 3
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1967: The Medicine Men
- 1969: Bracken's World
- 1976: Rich Man, Poor Man - Book II
- 1976: 50 Grand Slam
- 1977: I Am the Greatest!: The Adventures of Muhammad Ali
- 1984: Rituals
- 1987: The Law and Harry McGraw
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1971: Love Hate Love
- 1972: The Eyes of Charles Sand
- 1974: The Suicide Club
- 1977: The Night They Took Miss Beautiful
- 1978: Superdome
- 1979: The Cracker Factory