Philippe De Lacy
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Philippe De Lacy | |
![]() | |
Geboorte | 25 Julie 1917 |
---|---|
Sterfte | 29 Julie 1995 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1921–1930 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Philippe De Lacy (25 Julie 1917 – 29 Julie 1995) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Peter Pan (1924), Beau Geste (1926), The Four Feathers (1929), en The Marriage Playground (1929).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1923: Wasted Lives
- 1924: Peter Pan
- 1926: Beau Geste
- 1926: Faithful Wives
- 1927: The Tigress
- 1927: Mother Machree
- 1927: The Magic Garden
- 1929: The Four Feathers
- 1929: The Marriage Playground
- 1929: The Redeeming Sin
- 1929: The Royal Rider
- 1929: Square Shoulders
- 1955: Cinerama Holiday