Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

Regitze Estrup

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Regitze Estrup
Geboorte 1 Augustus 1974 (1974-08-01) (50 jaar oud)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Regitze Estrup (gebore 1 Augustus 1974) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Idiots (1998) en Journal 64 (2018), en in die televisiereekse Bron/Broen (2011) en Darkness - Those Who Kill (2019).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1998: The Idiots
  • 2000: The Exhibited
  • 2018: Journal 64

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1998: Pas på mor
  • 2011: Bron/Broen
  • 2019: Darkness - Those Who Kill

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]