Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

Romany Malco

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Romany Malco
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Romany Romanic Malco Jr.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Romany Malco is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The 40-Year-Old Virgin (2005), Think Like a Man (2012), en Last Vegas (2013), en in die televisiereeks Weeds (2005).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2001: The Château
  • 2004: True Vinyl
  • 2005: The 40-Year-Old Virgin
  • 2008: The Love Guru
  • 2009: Saint John of Las Vegas
  • 2012: Think Like a Man
  • 2013: Last Vegas
  • 2016: When the Bough Breaks
  • 2018: Prison Logic

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2000: Level 9
  • 2005: Weeds
  • 2010: No Ordinary Family
  • 2011: Prison Logic
  • 2012: Unsupervised
  • 2015: Mad Dogs
  • 2015: Blunt Talk
  • 2018: A Million Little Things

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: Off Duty
  • 2012: Let It Go
  • 2014: Keep It Together

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1989: Paula Abdul: Opposites Attract
  • 1991: MC Skat Kat Feat. Paula Abdul: Skat Strut
  • 2006: Smoke & Mirrors
  • 2006: Conrad's Grow Room
  • 2008: From Conception to Delivery: The Making of Baby Mama!
  • 2008: Uncle AWOL

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]