Rosie Day
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rosie Day | |
Geboortenaam | Rosie Jane Day |
---|---|
Geboorte | 6 Maart 1994 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rosie Day (gebore 6 Maart 1994) is 'n Engelse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Seasoning House (2012), All Roads Lead to Rome (2015), en Down a Dark Hall (2018), en in die televisiereeks Outlander (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: The Seasoning House
- 2013: Sixteen
- 2014: Ironclad: Battle for Blood
- 2014: Heart of Lightness
- 2015: All Roads Lead to Rome
- 2017: Butterfly Kisses
- 2018: Down a Dark Hall
- 2018: Heretiks
- 2018: Peripheral
- Its Walls Were Blood
- Indigo Valley
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1997: Bernard's Watch
- 1999: Hope & Glory
- 2004: My Life as a Popat
- 2006: The Large Family
- 2008: Harley Street
- 2014: Outlander
- 2014: Siblings
- 2017: Living the Dream
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2002: Darwin's Daughter
Video's
[wysig | wysig bron]- 2016: Outlander: The Characters of Season 2
- 2016: Designing History: The Costumes of Outlander
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Rosie Day in die Internet-rolprentdatabasis
- Rosie Day op Twitter