Susan Traylor
Voorkoms
Susan Traylor | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Susan Traylor is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A River Runs Through It (1992), Heat (1995), Welcome to California (2005), en Greenberg (2010).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1992: A River Runs Through It
- 1995: Heat
- 1998: Broken Vessels
- 1999: Valerie Flake
- 2000: Tempest Eye
- 2005: Welcome to California
- 2005: Firecracker
- 2009: Stuck!
- 2010: Greenberg
- 2011: The Casserole Club
- 2011: Camp Casserole
- 2014: Me
- 2014: The Key
- 2015: El Ganzo
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2012: Tuberville
- 2016: House Poor
Video's
[wysig | wysig bron]- 2006: Phone Sex