The Cleft
Voorkoms
The Cleft
| |
---|---|
Skrywer | Doris Lessing |
Land | ![]() |
Taal | Engels |
Genre | Roman |
Uitgewer | Fourth Estate |
Uitgegee | 2007 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
ISBN | 978-0-00-723343-4 |
The Cleft is 'n allegoriese roman van Doris Lessing wat die eerste keer in 2007 gepubliseer is. Dit het te doen met die "geheime" oorsprong van die menslike samelewing en bevat feministiese temas wat sterk fokus op geslag en seksulaiteit.