Theresa Merritt
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Theresa Merritt | |
Geboorte | 24 September 1924 |
---|---|
Sterfte | 12 Junie 1998 (op 73) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Theresa Merritt (24 September 1924 – 12 Junie 1998) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Goodbye Girl (1977), The Wiz (1978), The Best Little Whorehouse in Texas (1982), en Billy Madison (1995).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1977: The Goodbye Girl
- 1978: The Wiz
- 1982: The Best Little Whorehouse in Texas
- 1990: Voodoo Dawn
- 1995: Billy Madison
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1974: That's My Mama
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1969: J.T.
- 1973: The Furst Family of Washington
- 1986: That's My Mama Now!
- 1992: Driving Miss Daisy