Vlag van Sint Helena
Voorkoms
Gebruik | Burgerlike- en Staatsvlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 4 Oktober 1984 |
Ontwerp | ’n Blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant. |
Die vlag van Sint Helena, ’n Britse oorsese gebied is op 4 Oktober 1984[1] in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.
Ander vlae
[wysig | wysig bron]-
Vlag van die Goewerneur van Sint Helena
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) Sint Helena by Flags of the World.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Sint Helena by Flags of the World. URL besoek op 8 Februarie 2010.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Vlae van Sint Helena. |