Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

Waterboomheide

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Waterboomheide
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ericaceae
Genus: Erica
Spesie:
E. caffra
Binomiale naam
Erica caffra
L., (1753)

Die waterboomheide (Erica caffra) is 'n klein boom, soms 'n struik, wat in oewerhabitatte en aan woudrande groei en vanaf die Wes-Kaap tot in die Drakensberge van KwaZulu-Natal en Lesotho voorkom. Die boom se blomme lyk soos klokkies. Die boom se FSA-nommer is 572.[2]

Waterboomheide in Kirstenbosch.

Hierdie spesie is een van die 54 plantspesies wat deur Kaapse heuningbye, Apis mellifera capensis, as primêre nektar- en stuifmeelbronne gebruik word en in die Oos-Kaapprovinsie in 'n gebied waar fynbosplantegroei met grasveldgemeenskappe meng, bestudeer is.[3]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Botanic Gardens Conservation International (BGCI) & IUCN SSC Global Tree Specialist Group. 2019. Erica caffra. The IUCN Red List of Threatened Species 2019: e.T143722238A143722240. https://dx.doi.org/10.2305/IUCN.UK.2019-1.RLTS.T143722238A143722240.en. Accessed on 03 January 2022.
  2. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
  3. A. Addi, P. Phillipson,H.R. Hepburn (2006). "Floral resources of Apis mellifera capensis in the fynbos biome in the Eastern Cape Province, South Africa". African Entomology. 14 (1).{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]