William Abadie
Voorkoms
William Abadie | |
Geboorte | 1977 |
---|---|
Nasionaliteit | Frans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
William Abadie (gebore 1977) is 'n Franse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Unfaithful (2002), The Pink Panther (2006), en Resident Evil: Extinction (2007), en in die televisiereekes Gotham (2014) en Emily in Paris (2020).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2002: Unfaithful
- 2006: The Pink Panther
- 2007: Resident Evil: Extinction
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2014: Gotham
- 2020: Emily in Paris