Yul Vazquez
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Yul Vazquez | |
Geboorte | 18 Maart 1965 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1984–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Yul Vazquez (gebore 18 Maart 1965) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Runaway Bride (1999), Bad Boys II (2003), American Gangster (2007), en The A-Team (2010).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: Runaway Bride
- 2003: Bad Boys II
- 2005: The F Word
- 2007: American Gangster
- 2007: Southern Gothic
- 2007: The Box
- 2010: The A-Team
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1999: Mondo Picasso
- 2012: Magic City
- 2014: The Lottery
- 2014: 100 Monologues
- 2016: Divorce
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: Lies in Plain Sight
Video's
[wysig | wysig bron]- 2014: Capturing Captain Phillips