Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

bedoeling

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bedoeling     bedoelings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bedoelinkie     bedoelinkies  
   
(lêer)
be•doe•ling
  1. Wat beoog word.
  1. Ek glo elke ouer se bedoeling is om hul kinders ‘n goeie lewe te gee; dat goedheid en guns hulle sal volg; dat hulle lang lewens sal hê. [1]