Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

beskerm

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  beskerm 
Verlede Tyd  ek   het beskerm        
be•skerm
Weghou van of beskerm teen gevaar; so goed moontlik sorg dat niks verkeerd gebeur nie.
Die dyk moes die land teen 'n oorstroming beskerm.

    Vertalings

  Vertalings:    beskerm
Engels: protect(en), defend(en) secure(en)
Nederlands: beschermen(nl)