Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

betekenis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bekend sedert Middelnederlands (1240) as betekenisse, 'n afleiding van die werkwoord beteken(en) met die agtervoegsel -nisse. Die werkwoord self is uit Oudnederlands (10e eeu) bekend as beteikneda (geskryf as beceignedo). [1]
Enkelvoud Meervoud
  betekenis     betekenisse  
be•te•ke•nis
Hulp:IPA: [bəˈtiə̯kənəs]
   
(lêer)
, meervoud: [bəˈtiə̯kənəsə]
بِتَِيكِنِسْ , meervoud: بِتَِیكِنِسِی
betékenis, meervoud: betékenisse
  1. Begrip, sin, inhoud.
  2. Bedoeling, strekking.
  3. Belangrikheid, belang, gewig.
  1. Hierdie woord se betekenis is nie duidelik nie.
  2. Watter betekenis hou hierdie dokument [...]] egter in vir meisies en vroue van verskeie gemeenskappe van Namibië?
  3. Dis 'n klein gebaar met groot betekenis.
betekenisleer, betekenisvol

    Vertalings

  Vertalings:   1.Begrip, sin, inhoud.
Duits: Bedeutung(de)
Engels: meaning(en)
Frans: signification(fr) v
Nederlands: betekenis(nl)
Russies: значение(ru) o
  Vertalings:   2. Bedoeling, strekking.
Duits: Bedeutung(de)
Engels: meaning(en)
Nederlands: betekenis(nl)
  Vertalings:   3. Belangrikheid, belang, gewig.
Duits: Bedeutung(de)
Engels: significance(en)
Nederlands: betekenis(nl)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord betekenis v betekenissen
Nederlands:
Hulp:IPA: [bə.ˈte.kə.nɪs]
   
(lêer)
mv.
Hulp:IPA: [bə.ˈte.kə.nɪ.sə(n)]
   
(lêer)
Belgies: [bəˈteːkənɪs], meervoud: [bəˈteːkənɪsə(n)]
Betekenis
«Wat voor betekenissen heeft dit woord?»
Watter betekenisse het hierdie woord?

XAVIEUFO06/05=DECOOLGOOL0803PATE08:00SUAGNOTKIAS09CELLF Ind.combraeraura