Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

dialek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  dialek     dialekte  
   
(lêer)
Van Griekse 'διάλεκτος', dialektos, "met mekaar praat".
di•a•lek
(taalkunde) 'n Variëteit van 'n taal wat kenmerkend van 'n besondere groep van die taal se sprekers is; taalvariëteit met onderskeibare grammatikale, fonologiese en ander kenmerke.
Die term word meestal gebruik vir streekstaalpatrone, maar 'n dialek kan ook deur ander faktore, soos sosiale stand, bepaal word.

    Vertalings

  Vertalings:    dialek
Engels: dialect(en)
Nederlands: dialect(nl)
Zoeloe: ulimi lwesifunda(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dialek.