Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

dienste

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  diens     dienste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  diensie     diensies  
diens•te
Meervoud van diens; meer as een diens.
Sy het haar dienste gratis aangebied.
Mense wat noodsaaklike dienste verrig mag nie staak nie.
Dienste is ontasbaar en kan nie soos gewone goedere gestoor word nie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: services(en), duties(en)
Nederlands: diensten(nl)