Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

doel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Doel op die sokkerveld.
Enkelvoud Meervoud
  doel     doele  
doel
  1. (sport) Een van die twee gemerkte ruimtes op 'n sportveld.
  2. (sport) Die punte wat 'n span verdien as 'n bal korrek daarin beland.
  1. Die doel op die speelveld het nie 'n net nie.
  2. Die netbalspeler het 'n doel vir haar span geskiet.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: goal(en)
Nederlands: doel(nl)
Enkelvoud Meervoud
  doel     doeleindes  
Wat mens voor werk; wat jy wil bereik.
Die doel van hierdie vergadering is om die skoolreëls te hersien.
Die doel heilig die middele (alle middele aanwend – selfs slegtes – om 'n goeie doel te bereik).
Hy tref die doel (sê die regte dinge).

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: goal(en), aim(en), motive(en)
Nederlands: doel(nl)