intensiewe vorm
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
intensiewe vorm | intensiewe vorme |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Vorm van 'n byvoeglike naamwoord wat aandui dat die eienskap wat deur die b.nw. aangedui word, baie intens is.
Voorbeeldsinne
- Die woord "glashelder" is 'n intensiewe vorm van die byvoeglike naamwoord "helder".
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor intensiewe vorm.