Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

krap

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  krap     krappe  
  1. 'n Geleedpotige waterdier met groot knypers, wat sywaarts loop en nes die amfibieë, ook op land kan gaan.
  2. Krapmerk.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor krap.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  krap 
Verlede Tyd  ek   het gekrap        
  1. Vryf, veral met 'n skerp of harde voorwerp.
    1. 'n Gejeuk verlig deur die area met die vingernaels of ander skerp of harde voorwerp te vryf.
  2. Met 'n harde voorwerp vryf sodat die oppervlak beskadig word deur 'n dun lagie daarvan te verwyder.
  3. Inmeng, deursoek.
  1. Waterpokkies jeuk baie, maar as jy krap gaan dit 'n litteken laat.
  2. Daai vark het my kar met sy sleutels gekrap.
  3. Ek sal in die biblioteek gaan krap vir meer inligting.
Krap waar dit nie jeuk nie

    Vertalings

  Vertalings:    krap
Engels: scratch(en)