Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

nogtans

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
nogtans
nog•tans
Dui 'n teenstelling aan; ten spyte van wat pas gesê is; desnieteenstaande.
Die boerdery-aktiwiteite was nogtans duur en is verder geknel deur die tekort aan mannekrag en landbouspesialiste.

    Sinonieme

nietemin

    Vertalings

  Vertalings:    nogtans
Engels: nevertheless(en), yet(en)
Nederlands: nochtans(nl), echter(nl)