Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

oseaanbesoedeling

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Voorbeeld van oseaanbesoedeling.
Enkelvoud Meervoud
  oseaanbesoedeling     —  
ose•aan•be•soe•de•ling
(ekologie) 'n Menslike aktiwiteit of handeling wat die see besoedel.
Tagtig persent van oseaanbesoedeling kom van die land af.
besoedeling

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: marine pollution(en)
Nederlands: oceaanvervuiling(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor oseaanbesoedeling.