Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

rif

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Rif in die Koraalsee langs die kus van Queensland in noordoos-Australië.
Enkelvoud Meervoud
  rif     riwwe  
rif
  1. (geologie) Rots- of sandbank in die vlak see.
  2. Ertsaar; rotsbank met erts; uitgestrekte soom wat delfstowwe bevat.
  1. Die Aliwal-bank is 'n rotsagtige rif in die Indiese Oseaan sowat 4 km vanaf Umkomaas langs die KwaZulu-Natalse kus.
  2. Witwatersrand is die naam van die Groter Johannesburg area en die goud-draende rif waar goud in 1886 ontdek is.

    Vertalings

  Vertalings:    rif
Engels: reef(en)
Nederlands: rif(nl)