Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

vind

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vind 
Verlede Tyd  ek   het gevind        
   
(lêer)
  1. Kry; na 'n soektog aantref; iets of iemand kry nadat jy daarna gesoek het.
  2. Iets op 'n bepaalde wyse ervaar, beskou of agterkom; bevind; bespeur.
  1. Sy vind toe haar sleutels in die yskas!
  2. Ek vind dat ek sooibrand kry as ek pastei eet.

    Sinonieme

1. kry

    Antonieme

1. verloor

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: find(en)
Nederlands: vinden(nl)


Hulp:IPA: [vɪnt]
   
(lêer)
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vinden
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vinden
  3. gebiedende wys van vinden
1.: Ik vind.
2.: Vind je?
3.: Vind!