Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

walvisse

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Walvisse.
Enkelvoud Meervoud
  walvis     walvisse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  walvissie     walvissies  
Sedert 1163 bekend in Oudnederlands as: waluisc (walvisk). Die eerste deel "wal" beteken self 'walvis' en gaan terug op pgm: *hwala. Buite Germaans is die verwantskap onduidelik. Dit is moontlik 'n substraatwoord.[1]
wal•vis•se
(soogdiere) Meervoud van walvis; meer as een walvis.
op Wikispecies Cetacea
Walvisse is deur die eeue vir hulle vleis en as bron van olie gejag.
  Vertalings:    walvisse
Engels: whales(en)
Esperanto: balenoj(eo)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor walvisse.